gras
Grasse van Suid-Afrika deel 1: Wat is gras?
Wat is gras? “Gras” is ’n term met baie verskillende betekenisse. Dít wat ’n kind sal sê verskil heeltemal van wat byvoorbeeld ’n boer as gras as sal omskryf. Dit is dus moeilik om die werklike betekenis van gras in een sin op te som. Deur die loop van[...]