veldtoestand
Weidingsbestuur deel 1: Veldtoestande en drakrag
Jy boer nie met beeste of wild nie, maar met gras. Dis ook nie heeltemal waar nie, want eintlik boer jy met grond! Dit is die benadering van De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veld-ekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad Topveld raad gee oor weidingsbestuur. “As bees- of wildboer[...]