Agri Frequencies: Lae koste, gif vrye, plaagbeheer, die toekoms van landbou
Nikola Tesla het gesê; sodra die wetenskap frekwensies en vibrasies begin bestudeer gaan hul meer vordering maak in een dekade as al die tyd voorheen.
Frekwensiies teiken spesifieke spesies sonder om ander te beinvloed en bied “n langtermyn oplossing vir effektiewe plaagbeheer.
Voorkomende plaagbeheer verlaag koste en verhoog winste.
Insek, swam en aalwurm beheer terwyl plante groei stumuleer word.
Verdryf plaag diere soos voels, jakkalse, bobbejane, ens terwyl bosluise en interne parasiete voorkomend beheer word vir optimale winste.
Selfs onkruid en indringer plante kan op enige area beheer word.
Als sonder om bye, bestuiwers en ander diere en mense te benadeel.
Geen kapitaal uitleg of toerusting op die plaas nie, als word vanaf die laboratorium in Benoni gestuur.
Hoe dit werk; Agri Frequencies gebruik die nuutste kwantum tenologie om enige spesie op enige plek te beheer, en dit allesif vry.
Die diens is besonder bekostigbaar en effektief met ‘n geld terug waarborg, die klient kan ook die frekwensies meet op die teiken gebied.
Geen area is te groot of te klein om te teiken nie.
Die tegnologie is in Suid Afrika ontwikkel en word reeds met groot sukses toegepas sedert 2017.
Vir kleiskaal gebruikers en huis eienaars is daar ‘n wye reeks produkte beskikbaar, van alge beheer tot water verbetering en persoonlike gesondheid.
Vir meer inliting skakel Jan du Plessis by 082 429 4055 of kyk op www.agrifrequencies.com, kontak ons gerus by info@agrifrequencies.com