syngenta

Syngenta maak boere sterker met nuwe kleingraanswamdoder

՚n Staatmaker wat boere in staat stel om hulle gesaaides teen peste en plae te beskerm is Syngenta, die op-en-wakker manier wat deurgaans nuwe maatskappy ontwikkel om die boer met wenprodukte, wendiens en wenraad te bedien. Met die onlangse bekendstelling van Syngenta se nuwe sistemiese swamdoder in kleingraan in[...]

Te nat óf te droog – Syngenta is aan jou kant

Suid-Afrika is tans in die middel van ‘n bo-gemiddelde somerreënvalseisoen. Dit is ‘n welkome verwikkeling, veral in dele van die Oos-Kaap wat vir jare aan droogte uitgelewer was. Terwyl goeie reën gewoonlik goeie nuus vir graanprodusente is, is die spreekwoordelike “te veel van ‘n goeie ding” ongelukkig ter sprake[...]

By Specialist Writer|13th December 2021|Categories: Nuus|Tags: |

Syngenta Seeds voltooi sy verkryging van Sensako

Syngenta Seeds het vandag aangekondig dat die transaksie om Sensako, ‘n Suid-Afrikaanse saadmaatskappy wat in graan spesialiseer, te bekom, afgehandel is. Sensako is ‘n toonaangewende N&O (navorsing en ontwikkeling) saadmaatskappy wat sedert 1958 bestaan. Dit het ‘n sterk posisie in die koringmark in Suid-Afrika, met bykomende verkope in Namibië,[...]

By Specialist Writer|17th August 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Syngenta belê in jong landbouleiers se potensiaal

Landbou is die antwoord op verskeie van Suid-Afrika se klaarblyklik onoplosbare uitdagings, insluitend werkskepping en landelike ekonomiese ontwikkeling. Syngenta se Landbou Leierskapsakademie help om die denke te vorm wat nodig is om sulke uitdagings aan te spreek. In sy begrotingsrede van 26 Februarie, het die minister van Finansies, Tito[...]

By Specialist Writer|5th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top