seed
Pioneer: Die regte saad vir elke boer
Kerk en politiek moet gewoonlik vermy word in goeie geselskap, of so is ons geleer. Deesdae kan ՚n mens amper boerderymetodes ook by hierdie lysie voeg van onderwerpe wat liefs nie bespreek moet word nie. Party boere glo vas dat ՚n skeurploeg en ՚n planter die beste plantmetode is[...]
Syngenta Seeds voltooi sy verkryging van Sensako
Syngenta Seeds het vandag aangekondig dat die transaksie om Sensako, ‘n Suid-Afrikaanse saadmaatskappy wat in graan spesialiseer, te bekom, afgehandel is. Sensako is ‘n toonaangewende N&O (navorsing en ontwikkeling) saadmaatskappy wat sedert 1958 bestaan. Dit het ‘n sterk posisie in die koringmark in Suid-Afrika, met bykomende verkope in Namibië,[...]