Syngenta Seeds
Syngenta Seeds voltooi sy verkryging van Sensako
Syngenta Seeds het vandag aangekondig dat die transaksie om Sensako, ‘n Suid-Afrikaanse saadmaatskappy wat in graan spesialiseer, te bekom, afgehandel is. Sensako is ‘n toonaangewende N&O (navorsing en ontwikkeling) saadmaatskappy wat sedert 1958 bestaan. Dit het ‘n sterk posisie in die koringmark in Suid-Afrika, met bykomende verkope in Namibië,[...]