Syngenta se Graanakademie
Jongboere word toegerus om buite die plaashek te dink
Weke se harde werk lĂȘ voor vir 28 jongboere wat gekeur is om vanjaar aan Syngenta se Graanakademie deel te neem. Die akademie word in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat se Sakeskool met die ondersteuning van Graan SA aangebied. Dit is die sewende jaar dat die program[...]