Plaagbestryders
Gifblaar: Klein klossies, groot gif
Die gifblaarplant is ՚n reuse euwel vir boere en ՚n teenmiddel bly ՚n vae droom. Gifblaar (Dichapetalum cymosum) is verantwoordelik vir talle vergiftigings van vee en wild. Die plant se natuurlik verspreiding is in die noordelike en westelike dele van Suid-Afrika, asook Namibië, Zimbabwe en Botswana. Die gebiede waar[...]
Beheer swartvlek met RovicLeers se jongste navorsing
Daar is niks wat ’n boer so beïndruk en oortuig soos wanneer uitstekende proefresultate prakties in die veld gedemonstreer word nie. Dit is hoekom RovicLeers deurlopend die geleentheid benut om hulle jongste navorsing en tegnologiese verbeteringe aan hulle werktuie op die manier bekend te stel. RovicLeers besef ook dat daar daadwerklik opgetree moet word om sitrusboere te bemagtig om die[...]
Sien is glo … en Monsanto wys
Kennis is een van die belangrikste dinge waarmee vandag se boer toegerus moet wees om winsgewend en volhoubaar te boer. Dis hoekom boere Monsanto se onlangse boeredag by Endicott so waardevol gevind het. Hulle kon kennis maak met nuwe, gespesialiseerde kultivars waarmee hulle suksesvol kan boer, en kundiges het ’n wavrag waardevolle kennis oor landboupraktyke met hulle gedeel.