Graanboer van die Jaar

Graan SA 2024 Graanboer: Dit is ’n voorreg om te boer

Michael Allen en sy seun Gareth van G&M Farming Enterprises het vanjaar weggestap met Graan SA/ Syngenta se gesogte titel as Graanboer van die Jaar 2024. Die pa-en-seunspan van G&M Farm­ing Enterprises boer die afgelope 16 jaar saam op die plaas Hartebeesfon­tein sowat 27 km vanaf Middelburg in Mpumalanga.[...]

By Tisha Steyn|29th November 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , , , |

Bewaringsboerdery, begroting maak hom Graanboer van die Jaar: Waar Pieter de Jager trap, daar groei dit

Pieter de Jager van Albertinia in die Suid-Kaap is pas aangewys as Graan SA se Graanboer van die Jaar. Hy boer saam met sy broer André op verskeie plase in die streek en die boerdery word die afgelope drie jaar onder die naam Tartouwa (Edms) Bpk bedryf. Pieter hanteer[...]

By Tisha Steyn|7th November 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top