syngenta
Suid-Afrika se landbou-uitdagings: Ons benodig ‘n nuwe bril
Wat is die uitdagings wat landbou in Suid-Afrika tans in die gesig staar? Dit is ‘n vraag met amper soveel antwoorde as wat daar boere en landboukundiges in hierdie land is. Christian Giesel, hoof van bemarking by Syngenta Suid-Afrika, is van mening dat nuwe oplossings navore tree wanneer mens[...]
Sonneblom is allermins ’n afskeepgewas
Syngenta Suid-Afrika deel waardevolle insigte oor sonneblomproduksie en hoe Syngenta produsente kan help om die volle potensiaal van hierdie gewas te ontgin. “Baie Suid-Afrikaanse graanboere beskou sonneblom dikwels as ’n tweedevioolgewas in plaas daarvan dat hulle dit as dié ster van hul boerdery behandel. Derhalwe is hulle geneig om[...]
Regenerative agriculture: Syngenta leads the way
Article Supplied At Syngenta, we are dedicated to keeping pace with the ever-changing world of agriculture. Two buzz phrases that have risen to prominence are "Regenerative ag" and "Soil health." But what exactly do these terms mean, and how is Syngenta leading the way in this important journey? Agriculture[...]
Die verskuilde impak wat aalwurms op Suid-Afrikaanse boere het
Artikel voorsien deur Syngenta Aalwurms, mikroskopiese wurms wat in die grond woon, hou ՚n groter gevaar vir Suid-Afrikaanse boere in as wat hulle dalk besef. Volgens professor Driekie Fourie, aalwurmkundige en tegniese produkleier van Seedcare™ by Syngenta, strek die probleme wat plantparasitiese aalwurms inhou veel verder as die tradisionele[...]
Die verskuilde impak wat aalwurms op Suid-Afrikaanse produsente het
Aalwurms, mikroskopiese wurms wat in die grond woon, hou ‘n groter gevaar vir Suid-Afrikaanse produsente in as wat hulle dalk besef. Volgens Professor Driekie Fourie, aalwurmkundige en tegniese produkleier vir Seedcare™ by Syngenta, strek die probleme wat plantparasitiese aalwurms inhou veel verder as die tradisionele brandpunte en het hulle[...]