landbou-uitdagings
Vrystaat Landbou skakel met nuwe LUR Landbou om kritieke landbou-uitdagings aan te spreek
Vrystaat Landbou (VL) het onlangs met die nuutaangestelde LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake, me Elzabe Rockman, vergader om kritieke kwessies wat die landbousektor raak, te bespreek. Die vergadering wat op Vrydag, 12 Julie gehou is, het 'n reeks onderwerpe gedek, insluitend plaasveiligheid, oorgrensmisdaadsindikate, ramphulpkoördinering, padtoestande, waterregte, dieregesondheid[...]
Suid-Afrika se landbou-uitdagings: Ons benodig ‘n nuwe bril
Wat is die uitdagings wat landbou in Suid-Afrika tans in die gesig staar? Dit is ‘n vraag met amper soveel antwoorde as wat daar boere en landboukundiges in hierdie land is. Christian Giesel, hoof van bemarking by Syngenta Suid-Afrika, is van mening dat nuwe oplossings navore tree wanneer mens[...]
UP gereed om landbou-uitdagings oor die volgende honderd jaar die hoof te bied
Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Universiteit van Pretoria (UP) het onlangs tydens 'n galageleentheid nie alleen die honderdjarige bestaan van landbou gevier nie, maar terselfdertyd vir dr Johan van Zyl, voormalige Visekanselier en Rektor van UP en huidige HUB van African Rainbow Capital, as die UP Landboukundige[...]