vrugteboorde
LIFT gee vrugteboorde nuwe lewe met beter bot en konstante goeie oeste
In ’n tyd waar klimaatstoestande al hoe minder voorspelbaar raak, word dit vir vrugteboere al hoe moeiliker om konstante en hoëgehalte-oeste te verseker. Onvoldoende winterkoue lei dikwels tot vertraagde en oneweredige bot, wat produksie, vruggrootte en uiteindelike winsgewendheid onder druk plaas. Dit is juis hier waar AECI se plantgroeireguleerder[...]
VIDEO: Rovic Strooier Reeks | NAMPO Kaap 2024
Rovic strooiers is baie gewild in die Kaap, en het die NAMPO standplaas van Rovic net meer opgevul met opwinding om die kwaliteit produkte aan die boere bekend te stel. Die Rovic Strooier reeks is geskik vir vrugteboorde en graanlande (groot of klein). Vir meer inligting, besoek Rovic se[...]