grondbone
Die geskatte mielie-oes is 13,30% meer as die 2024-oes
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,559 milj. ton gestel, wat 4,65% of 647 450 ton meer is as die vorige skatting van 13,911 milj. ton. Die oppervlakteskatting vir totale mielies is 2,597 milj. ha terwyl die verwagte opbrengs 5,61 t/ha is. Die geskatte[...]
Die Colombo Avanti-grondboonstroper maak ’n merkbare verskil
Wanneer ‘n boer wat reeds vir 21 jaar met grondbone boer ‘n stroper aanbeveel, dan moet ‘n mens mos luister. Die Colombo Avanti beïndruk vandat sy tafel sand raak tydens oestyd en dié jaar kan jy ook meer daaroor uitvind by NAMPO Oesdag 2024! Wikus Mostert boer al vir[...]
Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte[...]