produksieskatting
Verwagte kommersiёle mielie-oes is 2,09% minder as vorige skatting
Somergewasse 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,931 miljoen ton gestel, wat 2,09% of 276 100 ton minder is as die vorige skatting van 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,58 t/ha is.[...]
Die geskatte mielie-oes is 24% kleiner as die 2017
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,827 miljoen ton gestel, wat 3,27% of 406 310 ton meer is as die vorige skatting van 12,420 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,53 t/ha is. Die geskatte[...]
Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte[...]