Blaredakinfeksie
Swartstam in kanola: Voorkomende beheer is jou wapen tot sukses
Kanola vorm ’n belangrike deel van produsente se wisselbouprogramme en die volhoubare produksie van gewasse in die Wes-Kaap. Swartstam (Leptosphaeria maculans/Phoma lingam) is een van die siektes in kanola wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Waar die swam die weerstand van kultivars oorkom het, kan verliese van 50% tot[...]