LG
VIDEO: Limagrain se LG31.755BR- en LG31.777BR-witmieliekultivars staan uit in Viljoenskroon
In ’n bedryf waar klimaatsonsekerheid, insetkoste en opbrengsdruk steeds besluite beïnvloed, bring Limagrain Field Seeds ’n oortuigende oplossing na die mark met die bekendstelling van twee nuwe witmieliekultivars: LG31.755BR en LG31.777BR. Tydens ’n onlangse besoek aan die produksiegebied van Viljoenskroon, was daar ’n geleentheid om met Limagrain se agronoom[...]
VIDEO: Wil jy die beste kultivar hê? Kies LG 31.668 BR
Die keuse van ’n kultivar het een van die belangrikste besluite geword wat ’n boer kan neem. Tydens ’n onlangse besoek aan proeflande naby Heilbron het Limagrain se agronoom, Brett Muirhead, insigte gedeel oor die prestasie van een van die maatskappy se nuwer geelmieliebasters, LG 31.668BR. Dit word geposisioneer[...]