geelmielies
Pioneer se 100 jaar agronomietoer trap nuwe spore in die Vrystaat en Hoëveld
Die volhoubare sukses van enige landboumaatskappy lê in die krag van sy vennootskappe. Vir Pioneer en Corteva Agriscience is hierdie waarheid al dekades lank die hoeksteen van hul bedrywighede, wêreldwyd sowel as op plaaslike bodem. In Maart vanjaar het Pioneer ’n historiese mylpaal gevier: ’n eeu van innovasie, wetenskaplike[...]
Pannar® Extravaganzas: Waar Praktiese Insigte en Bewese Innovasie Resultate Lewer
PIETERMARITZBURG, Suid-Afrika, 19 Februarie 2026 – Pannar Saad®, die somergewassaadvennoot met bykans 70 jaar se ervaring in Suid-Afrikaanse landbou, sal vanjaar weereens hul gewilde Extravaganzas in Februarie en Maart aanbied. Hierdie toonaangewende boeredae vind plaas by Rysmierbult (26 Februarie), Val (4–5 Maart), Kroonstad (17–18 Maart) en Biesiesvlei (24–25 Maart),[...]
Geskatte mielie-oes is 20,51% minder as in 2023
Somergewasse – 2024 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,060 milj. ton gestel, wat 2,05% of 273 400 ton minder is as die vorige skatting van 13,333 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 4,95 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 20,51% of 3,370[...]
Produksieskatting vir somergewasse: Geskatte mielie-oes 19,32% kleiner
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,256 miljoen ton gestel, wat 7,69% of 1,104 miljoen ton minder is as die vorige skatting van 14,359 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,03 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 19,32% of 3,174 miljoen ton minder as die[...]