saad

Pioneer se veldfeite: Waarom moet ek nie saad terughou nie?

Saad bevat die kiem van lewe, die belofte van groei. Dit is die natuur se wonderwerk in die bewaring van identiteit van variëteite. Dit verseker dat die identiteit deurlopend van een geslag na die volgende oorgedra word. Tog is die voorkoms van basterkrag in kruisteling ՚n besonderse wonderwerk wat[...]

By Artikel voorsien|2nd June 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Saad|Tags: , , , |

Uitdagings vir nuwe saad-, kunsmis- en kalktoerusting

“Wat sal pas?” “Hoe presies?” en “Waar moet ek dit plaas?” Dit is wat dikwels elke dag deur Rula Agri en sy personeel gevra word en waarvoor antwoorde gesoek word. Weer eens is gesien en beleef dat om in sewe jaar van waar begin is by “om te meet,[...]

Rooibos: Nuwe verwerkingsaanleg vir saad open

Die rooibosteebedryf het onlangs ՚n groot hupstoot gekry met die ingebruikneming van aanleg waar rooibosteesaad verwerk word. Wanneer ՚n mens aan ՚n koppie rooibostee dink, wat wêreldwyd ՚n geliefde, gesonde warm of koue drankie is, is jou gedagtes ver van die saad van die plant Aspalathus lineari. “Cape Natural[...]

By Tisha Steyn|13th December 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Neem beheer oor jou graanberging met neXgro

Doeltreffende graanberging is noodsaaklik vir ’n boer se oorlewing. Deesdae is ’n graansilo op jou plaas nie net meer ’n luuksheid nie, maar ’n noodsaaklike strategiese voordeel. neXgro verstaan die deurslaggewende rol wat graanopberginsgbakke en silo’s in jou landboubelegging speel. Daarom verkoop neXgro nie net ’n silo aan jou[...]

By Natasha Pretorius|14th November 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

Van saad tot ontkieming met Pioneer

Saad is vanaf die onstaan van die mensdom lewensbelangrik vir oorlewing. Pre-histories het mense saad versamel en bewaar as voedsel en voortplantingsmateriaal.’n Sterk korrelasie bestaan tussen die tempo van ontwikkeling van antieke bevolkings en graanproduksie. Antieke Romeine het selfs “Ceres” die godin van graan en vrugbaarheid aanbid. Mieliesaad speel[...]

By Specialist Writer|7th October 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , |
0
Go to Top