genetiese gehalte
Pioneer se veldfeite: Waarom moet ek nie saad terughou nie?
Saad bevat die kiem van lewe, die belofte van groei. Dit is die natuur se wonderwerk in die bewaring van identiteit van variëteite. Dit verseker dat die identiteit deurlopend van een geslag na die volgende oorgedra word. Tog is die voorkoms van basterkrag in kruisteling ՚n besonderse wonderwerk wat[...]