lusern

VIDEO: Limagrain se kombinasie lusernkultivars is ‘n aanwins by Zoutpansdrift

Wanneer jy aan die einde van die winter verby Zoutpansdrift naby Douglas ry sien jy lovergroen lusernlande. Hein Mulke se plaas is 'n bewys dat die regte Limagrain Field Seeds kultivarkombinasie jou grond en jou wins kan verbeter. Deur Limagrain Field Seeds se WL 525 HQ en WL 458[...]

By Spesialisskrywer|6th November 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Lusern: hoe twee Limagrain-kultivars Zoutpansdrift se lande laat glimlag

Wanneer jy aan die einde van die winter verby Zoutpansdrift naby Douglas in die Noord-Kaap ry, sal jy lowergroen lusernlande gewaar. Hier boer Hein Mulke onder meer met lusern onder besproeiing. Lusern is nie net ’n uitmuntende bron van proteïene, vesel en vitamiene vir diere nie, maar is ook[...]

By Natasha Pretorius|4th November 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Jou diere lek lekker: MOLATEK vertel ons meer

Dit was weer die tyd van die jaar wanneer NAMPO Kaap afgeskop het met groot opwinding, en Molatek het deel uitgemaak van die opwinding! Hulle sorg vir lekker vet lammers wat skaapboere se kontantvloei 'n hupstoot sal gee! JC Vollgraaff, die Molatek-agent in die Overberg en Stellenbosch area, gesels[...]

By Kylee Mann|12th September 2024|Categories: Artikels, Voeding|Tags: , , , , |
0
Go to Top