LG Seeds
Lusern: hoe twee Limagrain-kultivars Zoutpansdrift se lande laat glimlag
Wanneer jy aan die einde van die winter verby Zoutpansdrift naby Douglas in die Noord-Kaap ry, sal jy lowergroen lusernlande gewaar. Hier boer Hein Mulke onder meer met lusern onder besproeiing. Lusern is nie net ’n uitmuntende bron van proteïene, vesel en vitamiene vir diere nie, maar is ook[...]