Zoutpansdrift
VIDEO: Limagrain se kombinasie lusernkultivars is ‘n aanwins by Zoutpansdrift
Wanneer jy aan die einde van die winter verby Zoutpansdrift naby Douglas ry sien jy lovergroen lusernlande. Hein Mulke se plaas is 'n bewys dat die regte Limagrain Field Seeds kultivarkombinasie jou grond en jou wins kan verbeter. Deur Limagrain Field Seeds se WL 525 HQ en WL 458[...]