gewasproduksie

Besoek Pannar by Val Boeredag 2024 en versterk jou vertroue om ons deel te maak van jou suksesstorie

By Pannar strek ons reis saam met jou veel verder as planttyd. Ons wil toesien dat jy die volle  prestasiepotensiaal en winsgewende voordele van ons produkte behaal. Om dit te doen moet ons akkurate produkplasingsaanbevelings en plaasbestuursriglyne verskaf wat gebaseer is op langtermyn-, multistreek- agronomiese proewe. Hierdie werk word[...]

By Specialist Writer|13th June 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Boere se voorneme is om 6% minder mielies vir 2018 te plant

Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2017. Volgens die resultate van die opname, is[...]

Sojabone is lewensvatbare alternatief tot mielies

Sedert 2013 is daar jaarliks ‘n tekort aan sojabone wat, in die lig van die oorskot mielies, dit ‘n lewensvatbare plant-opsie vir landbouers maak. Vanjaar se reuse-ooraanbod mielies sal in alle waarskynlikheid lei tot voorraad-oordrag na volgende jaar, terwyl die prys van mielies ook getuimel het – wat die[...]

By Benine Ackermann|1st September 2017|Categories: Crop production, News|Tags: , |

Monsanto saai en maai sukses op elke terrein

Opbrengs, opbrengs, opbrengs... en nogmaals hoër opbrengs. Dit is die spil waarom gewasverbouing deesdae draai. Gelukkig besef Monsanto dit maar alte goed en werk onverpoosd voort om boere aanhoudend op die volgende opbrengskerf te plaas. Net soos groot kommersiële boere, vind opkomende en kleinskaalboere ook baat by die tegnologie.[...]

By Benine Ackermann|12th July 2017|Categories: Crop production|Tags: , , |

Nuutste oesskattings: meestal laer as verlede jaar

Die finale produksieskattings vir kommersiële somergewasse vir die 2015/2016 seisoen is onlangs beskikbaar gestel. Die finale produksieskatting vir kommersiële mielies is 24,3% laer as verlede jaar. Skattings vir sonneblom is 13,9% hoër as verlede jaar terwyl sojabone 30,7%, grondbone 69,7%, graansorghum 38,5% en droë bone 51,7% laer is as[...]

By Benine Ackermann|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , |
0
Go to Top