Wintergewasse – 2017 produksieseisoen
Boere se voorneme is om 6% minder mielies vir 2018 te plant
Produsente se voorneme om somergewasse te plant is gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en weerspieël die situasie teen die middel van Oktober 2017. Volgens die resultate van die opname, is[...]