Panagri
Pannar loop hand aan hand met die Suid-Afrikaanse boer van plant tot oes
Die Pannar-span het by Val Boeredag 2024 mense hartlik verwelkom met vriendelike gesigte om te gesels oor Panagriā¢, wat praktiese boerderynavorsing behels. Die behoefte van enige boer is om top-kennis te kry oor die voordele van die produkte of dienste wat verskaf word en oor die winsgewendheid daarvan. Hierdie[...]
Besoek Pannar by Val Boeredag 2024 en versterk jou vertroue om ons deel te maak van jou suksesstorie
By Pannar strek ons reis saam met jou veel verder as planttyd. Ons wil toesien dat jy die volleĀ prestasiepotensiaal en winsgewende voordele van ons produkte behaal. Om dit te doen moet ons akkurate produkplasingsaanbevelings en plaasbestuursriglyne verskaf wat gebaseer is op langtermyn-, multistreek- agronomiese proewe. Hierdie werk word[...]