2024-Val-Boeredag

VIDEO: Valtrac by Val Boeredag 2024

Valtrac skyn helder by Val Boeredag 2024. Valtra vervaardig al sedert 1951 voortreflike trekkers. Met jare se ervaring in die bedryf, ken Valtrac die wenresep vir ‘n wen-trekker, maar bly steeds lei in die landboubedryf met nuwe, vooruitstrewende ontwikkelings. Nes jy dink hulle het nou die toppunt bereik, kom[...]

By Specialist Writer|26th July 2024|Categories: 2024-Val-Boeredag|Tags: , , , |

Maklik, doeltreffend, betroubaar: Ontmoet Rovic se Optimer 9000-stoppelbewerker

Elke boer se strewe en droom is om groter oeste te behaal met minder insetkoste en minder moeite. Rovic deel hierdie droom. Dit is hoekom Rovic deurgaans nuwe, beter werktuie by sy reeks voeg om die boer se hande sterker en sy beursie dikker te maak. Mike Lombaard[...]

By Natasha Pretorius|12th July 2024|Categories: 2024-Val-Boeredag|Tags: , , , , , |

Jupidex se Kverneland Enduro Pro 5000T val in boere se smaak by Val Boeredag

Nommerpas werktuie wat so reg in boere se smaak val is wat Jupidex by Val Boeredag gedemonstreer het. Izél Grobbelaar, bemarkingskoördineerder van Jupidex vertel: “Wat ՚n wonderlike geleentheid om deel van Val Boeredag 2024 te wees. Dit is vir Jupidex ՚n groot voorreg om hand aan hand met die[...]

By Bianca Henning|9th July 2024|Categories: 2024-Val-Boeredag, Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Plaas jou pitte presies met Case IH se Early Riser-planter

Case IH was vanjaar weer by Val Boeredag en het hulle 2120 Early Riser-planter aan boere bekendgestel. “Ons is baie opgewonde om te sien hoe die presisieplanter vlamvat teenoor ander planters in die mark. Die planter sal vir elke boer se plaas werk,” sê Bertus Barkhuizen, produkspesialis van Case[...]

0
Go to Top