Val Boeredag 2024
VIDEO: Valtrac by Val Boeredag 2024
Valtrac skyn helder by Val Boeredag 2024. Valtra vervaardig al sedert 1951 voortreflike trekkers. Met jare se ervaring in die bedryf, ken Valtrac die wenresep vir ‘n wen-trekker, maar bly steeds lei in die landboubedryf met nuwe, vooruitstrewende ontwikkelings. Nes jy dink hulle het nou die toppunt bereik, kom[...]
VIDEO: Pannar Val Boeredag 2024
Pannar bring gemeenskap bymekaar by Val Boeredag 2024. Carl Otto, streeksbestuurder van Pannar-saad, noem dat dit ՚n voorreg is om by Pannar betrokke te wees op Val Boeredag en dat die onderneming graag wil teruggee aan die gemeenskap. Met sestig jaar se bestaan in die landboubedryf, poog Pannar om[...]