2024-Val-Boeredag

Pannar loop hand aan hand met die Suid-Afrikaanse boer van plant tot oes

Die Pannar-span het by Val Boeredag 2024 mense hartlik verwelkom met vriendelike gesigte om te gesels oor Panagri™, wat praktiese boerderynavorsing behels. Die behoefte van enige boer is om top-kennis te kry oor die voordele van die produkte of dienste wat verskaf word en oor die winsgewendheid daarvan. Hierdie[...]

By Kylee Claassen|9th July 2024|Categories: 2024-Val-Boeredag, Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Boere verkyk hulle aan New Holland se nuwe trekkers en nuwe tegnologie

New Holland is teen dié tyd al ՚n legendariese, gesogte naam in die landboubedryf. Jare se navorsing en verfyning het hulle gebring tot die suksesvolle masjiene wat hulle vandag vervaardig. Net so bekend soos hulle naam, is hulle trotse trekkers! Jaco du Preez is die bemarkingsbestuurder van New Holland,[...]

0
Go to Top