Enduro Pro 5000T
Jupidex se Kverneland Enduro Pro 5000T val in boere se smaak by Val Boeredag
Nommerpas werktuie wat so reg in boere se smaak val is wat Jupidex by Val Boeredag gedemonstreer het. Izél Grobbelaar, bemarkingskoördineerder van Jupidex vertel: “Wat ՚n wonderlike geleentheid om deel van Val Boeredag 2024 te wees. Dit is vir Jupidex ՚n groot voorreg om hand aan hand met die[...]