gewasproduksie
Myburgh Toerusting: Só vul jy ‘n planter in minder as vyf minute
Myburgh Toerusting vervaardig ‘n verskeidenheid landboutoerusting wat ontstaan het uit boere se behoeftes. Die nuutste toevoeging is ‘n metode om massasaad en -kunsmis te hanteer. Jannie Myburg sê: “Wanneer jy wil oorgaan na massahantering is daar 'n paar belangrike eienskappe wat jy van die stelsel verwag en ons het[...]
Die agste produksieskatting vir 2016 is bekend
Die verwagte kommersiële mielie-oes se skatting is bietjie meer as die vorige maand terwyl die skatting van die oppervlakte onder mielies dieselfde bly as die vorige maand. Die verwagte produksie vir koring is weer meer as die vorige seisoen se oes. Dit is volgens SA se agtste produksieskatting vir[...]
Bayer maak hulle eerste SeedGrowth-sentrum in Afrika oop
Bayer SA het ‘n multi-miljoenrand SeedGrowth-sentrum, die eerste van sy soort in Afrika, geopen. Dit is by Bayer se Produksie-aanleg in Nigel net buite Johannesburg. Die oprigting van die Sentrum is ‘n herbevestiging van Bayer se toewyding aan die landbousektor in die streek en is een van slegs 16[...]
Aartappel is koning
Aartappels was nog altyd baie gewild onder Suid-Afrikaners, maar met vele hedendaagse diëte staan dit bo aan die “verbode”-lysie. Navorsers het nou bepaal wat die voedingswaarde van verskillende kultivars aartappels is. Die gewildheid van aartappels gaan terug na die 16de eeu toe dit ’n stapelvoedsel op skepe was tydens[...]
Die droogte dwing SA om Amerikaanse mielies in te voer
Vir die eerste keer sedert 2004 het Suid-Afrika witmielies ingevoer vanaf die Verenigde State. SA het in April 1 330 ton witmielies vanaf Amerika ingevoer. In die bemarkingsjaar wat 30 April 2016 geeindig het, het Suid-Afrika alreeds oor die 70 000 ton witmielies van Mexiko en Zambië ingevoer, volgens[...]