gewasproduksie
Die sewende produksieskatting is bekend
Kommersiële mielies en geelmielies vir Julie 2016 is meer as die vorige skatting in Junie 2016. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 1,947 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,73 t/ha is. Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder koring beloop 486 350 ha[...]
Sesde produksieskatting vir somergewasse – 2016
Die sesde produksieskatting van die jaar is bekend gemaak en meeste van die skattings bly onveranderd. Boere word steeds deur die droogte geraak. Die sewende produksieskatting vir somergewasse vir 2016 en die voorlopige oppervlakteskatting van die wintergewasse vir 2016 sal weer op 27 Julie 2016 bekend gemaak word. Kommersiële[...]
Oesskatting: Somergewasse
Die verwagte mielie-oes se skatting is nog minder. As gevolg van die voortgesette droogte in die westelike en sentrale gedeeltes van die Vrystaat, asook in die westelike en noordelike gedeeltes van die Noordwes provinsie, is die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes op 7,065 miljoen ton gestel. Dit is[...]
Markvooruitsigte van 2016/2017
Willem Engelbrecht van Klein Karoo Saadbemarking is bekend as die land se kolskootvoorspeller van die mielieprys. By hulle onlangse boeredag in Bapsfontein het hy weer sy markvooruitsigte met boere gedeel. Willem se voorspellings is so akkuraat omdat dit gegrond is op noukeurige waarneming en logiese denke. Sy voorspelling vir[...]
Die jongste oesskatting: 25,9% minder mielies geplant
Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 1,966 miljoen ha, wat 25,90% of 687 100 ha minder is as die 2,653 miljoen ha wat verlede seisoen aangeplant is, en ook 1,47% of 29 400 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 1,995 miljoen ha soos vrygestel in[...]