sewende skatting

Die sewende produksieskatting is bekend

Kommersiƫle mielies en geelmielies vir Julie 2016 is meer as die vorige skatting in Junie 2016. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 1,947 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,73 t/ha is. Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder koring beloop 486 350 ha[...]

By Benine Ackermann|28th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top