Categories: NewsPublished On: 29th March 2016

Markvooruitsigte van 2016/2017

By 0 min read
94 words

DSC_0662

Willem Engelbrecht van Klein Karoo Saadbemarking is bekend as die land se kolskootvoorspeller van die mielieprys. By hulle onlangse boeredag in Bapsfontein het hy weer sy markvooruitsigte met boere gedeel. Willem se voorspellings is so akkuraat omdat dit gegrond is op noukeurige waarneming en logiese denke. Sy voorspelling vir die komende seisoen is:

Voorspellings

Geelmielies:

Invoerpariteit  R 3500

Witmielies:

Invoerpariteit  R4 500 tot R5 000

Hierdie pryse sal afhang van beskikbaarbeid en die rand/dollarverhouding

Premiepryse sal behaal word vir vroeë lewering gedurende Januarie, Februarie en Maart 2017, maar Willem waarsku dat oorproduksie die prys kan laat daal na uitvoerpariteit.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0