Myburgh Toerusting
Met Myburgh Toerusting se dammaker is ’n goeie aartappelseisoen ’n uitgemaakte saak
Almal is mal oor ’n aartappel. Dit is so ’n veelsydige lekkerny wat maklik-maklik in enige vorm voorberei kan word: in ’n slaai, gebak, gebraai, skyfies, wiggies, fynaartappels. Aartappelboerdery is egter ’n perd van ’n ander kleur. Die meeste aartappelboere plant onder besproeiing. Daar word spesiale beddings voorberei vir[...]
Vernuftige plan: Keer brande met Myburgh Toerusting se brandbaanhark
Myburgh Toerusting is bekend vir hulle vindingryke plaaswerktuigoplossings, wat boerdery nie net makliker en meer koste-doeltreffend maak nie, maar ook veiliger. Een van hulle werktuie wat help om jou boerdery te beveilig is hulle brandbaanhark. Jannie Myburgh verduidelik dat hulle die hark ontwerp het vir ʼn klant wat denneplantasies[...]
Maak jou planter vinnig vol met Myburgh Toerusting se volmaakstelsel
Arbeid is duur, tyd is min en die massahantering van saad en kunsmis raak al hoe gewilder, maar daarvoor het ‘n boere die regte masjinerie nodig. Die soort masjiene kan soms duur wees en dikwels word bykomende trekkers benodig. Myburgh Toerusting se plantervolmaakstelsel is ‘n kostedoeltreffende, vinnige en veilige[...]
Myburgh Toerusting se stroperrolmoer werk hardkoppige stronke fluks weg
Na ‘n suksesvolle oes is dit weer tyd om jou lande reg te kry, maar hardkoppige stronke kan lank vat om op te breek, jou bande beskadig en jou grondbewerkingstyd stuit. Veral vir konvensionele planters om hulle werk reg te kan doen, is dit nodig dat stronke verdwyn voor[...]
Stap die pad (sonder slaggate) met Myburgh Toerusting se nuwe padskraper
“Ons is ’n familie-onderneming van Ermelo. Ons bou toerusting wat óns nodig het. Net die boer weet wat die boer nodig het,” sê Jannie Myburgh, direkteur van Myburgh Toerusting. Myburgh Toerusting hou daarvan om dinge interessant te hou. Dít is hoekom hulle elke jaar met NAMPO ’n nuwe produk[...]