padskraper
Nuwe LiuGong Padskraper transformeer paaie op Oos-Kaapse Sitrusplaas!
’n Sitrusplaas net buite Port Elizabeth (Gqeberha) het in Januarie vir hulself een van LiuGong se taai 4215D-padskrapers aangeskaf, en wat ’n verskil maak dit nie! Vir enige suksesvolle plaas is goeie paaie goud werd. Die span was op soek na ’n betroubare masjien om hul plaaspaaie in ’n[...]
NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap
Grondpaaie in NWK se bedieningsgebied is moeilik begaanbaar ná swaar reënval in Maart en April en die maatskappy het nou sy eie padskraper en roller aangeskaf om dié paaie te skraap. NWK skraap elke jaar grondpaaie in sy bedieningsgebied nadat dit in 2021 ʼn memorandum van verstandhouding met Noordwes[...]
Stap die pad (sonder slaggate) met Myburgh Toerusting se nuwe padskraper
“Ons is ’n familie-onderneming van Ermelo. Ons bou toerusting wat óns nodig het. Net die boer weet wat die boer nodig het,” sê Jannie Myburgh, direkteur van Myburgh Toerusting. Myburgh Toerusting hou daarvan om dinge interessant te hou. Dít is hoekom hulle elke jaar met NAMPO ’n nuwe produk[...]
Kom kyk by NAMPO: R5 000 te wen by Myburgh Toerusting
‘n Spiksplinternuwe produk pryk elke jaar by Myburgh Toerusting se NAMPO-uitstalling, en vanjaar is geen uitsondering nie. Jannie Myburgh vertel dat hulle vanjaar hulle nuwe padskraper saamvat, en die boere by NAMPO staan dan sommer ook ‘n kans om ‘n kontantprys van R5 000 te wen. “Ons het dit[...]