Myburgh Toerusting
Kom kyk by NAMPO: R5 000 te wen by Myburgh Toerusting
‘n Spiksplinternuwe produk pryk elke jaar by Myburgh Toerusting se NAMPO-uitstalling, en vanjaar is geen uitsondering nie. Jannie Myburgh vertel dat hulle vanjaar hulle nuwe padskraper saamvat, en die boere by NAMPO staan dan sommer ook ‘n kans om ‘n kontantprys van R5 000 te wen. “Ons het dit[...]
Bespaar diesel en tyd met Myburgh Toerusting se kombinasiehark
“Veeboere moet voorsiening maak vir hooi vir die winter en met diesel wat so duur is help Myburgh Toerusting se kombinasiehark om die hooimaakproses met minder trekkers en minder mense te doen.” So sê Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting. Hy bou al hulle masjiene self. “Ek bou dit, toets[...]
Myburgh Toerusting: Vir die Boer, van die Boer
Elke implement wat Myburgh Toerusting verkoop is gebou om te hou. Elkeen het 'n storie en maak 'n verskil in jou boerdery. Wildlaaier Laai 'n buffelbul met `'n 60kW trekker. https://youtu.be/PCGobsmt9h0 Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:http://www.mtoer.co.za/ https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/ Bol-'n-vlieg As jy nie[...]
Myburgh Toerusting: Só vul jy ‘n planter in minder as vyf minute
Myburgh Toerusting vervaardig ‘n verskeidenheid landboutoerusting wat ontstaan het uit boere se behoeftes. Die nuutste toevoeging is ‘n metode om massasaad en -kunsmis te hanteer. Jannie Myburg sê: “Wanneer jy wil oorgaan na massahantering is daar 'n paar belangrike eienskappe wat jy van die stelsel verwag en ons het[...]
NAMPO-nuus: Van plastiek tot staal
ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees hieronder meer oor Plastic Ideas, Stafix, Agri Shalom en Myburgh Toerusting.Plastic ideasGilda Do Rego en Marco Do Rego van Plastic Ideas is opgewonde[...]