Nampo 2016

Shell-olie is nou nog mooier en nog beter vir die boer

Die nuwe verpakking van Shell se Rimula-olie is by NAMPO “oopgerits” sê Hentie Spangenberg en Samantha Oatley. Almal weet dit: om wins uit boerdery te wring, moet die boer staatmaak op moderne, verfynde masjinerie wat hard en doeltreffend kan werk. Vir voortreflike, langdurige werking in alle omstandighede is sulke[...]

By Benine Ackermann|13th June 2016|Categories: Energy|Tags: , , , |

Besproeiing: Lindsay wys hoe hulle water laat werk

deur Du Preez de Villiers Almal weet dat water die sleutel tot winsgewende gewasproduksie is en dat Lindsay (met hulle Zimmatic-spilpunte) die sleutel tot suksesvollewatertoediening is met hulle nuutskeppings en ontwikkelinge wat boere van vet oeste verseker. By NAMPO het hulle drie nuwe produkte bekendgestel watweer die grense van[...]

By Benine Ackermann|13th June 2016|Categories: Irrigation|Tags: , , |

Nog NAMPO-nuus

ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees meer hieronderoor Falcon, GSI, Sonskyn-spilpunte, Irrigation Unlimited, Peake Equipment, Quantum Field Services en Israel se standplase. Falcon Net soos ander jare was Falcon[...]

NAMPO-nuus: Van die skaapkraal tot by 4×4 waentjies

ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees meer hieronder oor SA Vleismerino, NWKV Skaapskeer, Centurion Akademie, Lakeside Toerusting en Echo 4x4.SA VleismerinoDie veeboere by NAMPO kon verskeie skaaprasse besoek, navrae[...]

0
Go to Top