SA Vleismerino
Ontmoet die President van die SA Vleismerino Telersgenootskap
Manie Lombard, President van die SA Vleismerino Telersgenootskap het grootgeword in die distrik Oranjeville, neffens die Vaaldam, waar hy steeds vandag boer. “My skoolloopbaan was aan Hoërskool Wilgerivier, Frankfort en daarna was ek ‘n Kovsie van 1979 tot 1982. Na militêre diensplig was ek werksaam by die Hoëveldstreek Dept[...]
SA Vleismerino hou ‘n Megaboere-skaapinligtingsdag en klubveiling
SA Vleismerino se boeredag en klubveiling vind op 23 Augustus 2017 by die Kroon Boma in Kroonstad plaas. Die registrasiekoste is R100 per persoon wat ‘n spitbraai ete en alles vir die res van die dag insluit. 32 jaar se beproefde genetika is beskikbaar op die veiling. Telers moet[...]
NAMPO-nuus: Van die skaapkraal tot by 4×4 waentjies
ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees meer hieronder oor SA Vleismerino, NWKV Skaapskeer, Centurion Akademie, Lakeside Toerusting en Echo 4x4.SA VleismerinoDie veeboere by NAMPO kon verskeie skaaprasse besoek, navrae[...]