President van SA Vleismerino

Ontmoet die President van die SA Vleismerino Telersgenootskap

Manie Lombard, President van die SA Vleismerino Telersgenootskap het grootgeword in die distrik Oranjeville, neffens die Vaaldam, waar hy steeds vandag boer. “My skoolloopbaan was aan Hoërskool Wilgerivier, Frankfort en daarna was ek ‘n Kovsie van 1979 tot 1982. Na militêre diensplig was ek werksaam by die Hoëveldstreek Dept[...]

By Specialist Writer|13th November 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top