NWKV Skaapskeer
Bees- en skaappryse
Van die buiteland tot plaaslik Internasionaal bly beesvleispryse stabiel weens die braaiseisoen-vraag uit Amerika en beperkte voorrade in Australië. Stowesnitte is egter gewild in die koue toestande, volgens ABSA Agri Trends. Gedurende die week van 21 Junie 2016 het Nieu-Seelandse bulle sywaarts verhandel teen NZ$514 en koeie se pryse[...]
NWKV-skeeropleidingspan verower vele medaljes
Die NWKV Skeeropleidingspan het besonder goed presteer by die jaarlikse SASSF Kampioenskap wat onlangs in Bloemfontein plaasgevind het. Sameul Nkomoyi (agterste ry regs) het derde gekom in die SA Handskeerafdeling en is gekies as die reserwe handskeerder vir die SA span wat Februarie 2017 in Nieu-Seeland gaan deelneem. Themba[...]
NAMPO-nuus: Van die skaapkraal tot by 4×4 waentjies
ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees meer hieronder oor SA Vleismerino, NWKV Skaapskeer, Centurion Akademie, Lakeside Toerusting en Echo 4x4.SA VleismerinoDie veeboere by NAMPO kon verskeie skaaprasse besoek, navrae[...]