pryse

Meningsartikel: Pryse van diere op veilings: Is dit goed vir die ras?

By ProagriMedia verwelkom ons altyd ons lesers se opinies en insette. Dit is immers ons lesers wat die toekoms van landbou bepaal. Nicole Viljoen het onlangs haar opinie gelug oor die pryse van diere op veilings. Hier is wat sy te sê het: Daar was ’n tyd toe ’n[...]

By Meningsartikel|22nd September 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , , , , |

Rooivleispryse: Is rooivleis in die winkels werklik so duur?

Suid-Afrika se rooivleis is van die lekkerste vleis ter wêreld en word in die beste restaurante bedien. Die pryse van rooivleis wat boere die afgelope jaar gekry het, het drasties verminder, maar die verbruiker betaal steeds baie in die winkel. Daarom word prysoordrag, (hoe die prys van ՚n produk[...]

By Benine Ackermann|30th October 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Skaapvleispryse gaan moontlik herstel

Internasionaal word verwag dat skaapvleispryse sal voortgaan om te versterk in reaksie op verlaagde voorrade. Plaaslike pryse sal na verwagting in die volgende paar weke herstel soos wat dit warmer raak, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Pryse was gedurende die week van 23 Augustus 2016 sterk omdat die warmer[...]

By Specialist Writer|7th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , |

Bees- en skaappryse

Van die buiteland tot plaaslik Internasionaal bly beesvleispryse stabiel weens die braaiseisoen-vraag uit Amerika en beperkte voorrade in Australië. Stowesnitte is egter gewild in die koue toestande, volgens ABSA Agri Trends. Gedurende die week van 21 Junie 2016 het Nieu-Seelandse bulle sywaarts verhandel teen  NZ$514 en koeie se pryse[...]

By Benine Ackermann|6th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top