daal

Wolmark daal klein bietjie

Op die 11de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -3,8% gedaal en op 14649c per kg skoon gesluit.   Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ     16695  (-1,2%)                        21 µ[...]

By Specialist Writer|3rd November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Wolmark daal

Op die 9de wolveiling van die 2016/2017-seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 1,62% gedaal en op 15353c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg:   18 µ     16776  (-3,8%)                 21 µ     14903[...]

By Specialist Writer|20th October 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Water en damvlakke

Damvlakke oor al die provinsies daal steeds weekliks en boere raak benoud oor moontlike waterbeperkings wat ingestel kan word. Die opname wat deur die departement van Waterwese op 6 Junie 2016 gedoen is wys ‘n 0,4% afname in damvlakke. Die damvlakke is nou gemiddeld 53,4% teenoor  verlede jaar hierdie[...]

By Benine Ackermann|30th June 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top