plaaslik
Plaaslike beesvleispryse behoort te styg
Plaaslik sal pryse na verwagting opwaarts neig weens ‘n verhoogde maandeinde-aanvraag. Internasionaal het verhoogde beesvleisvoorrade van Amerika en Suid-Amerika ‘n dempende invloed op die mark, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Beesvleispryse was in die week van 25 Oktober stabiel. Pryse behoort ondersteun te word deur die hoër vraag in[...]
Skaapvleispryse gaan moontlik herstel
Internasionaal word verwag dat skaapvleispryse sal voortgaan om te versterk in reaksie op verlaagde voorrade. Plaaslike pryse sal na verwagting in die volgende paar weke herstel soos wat dit warmer raak, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Pryse was gedurende die week van 23 Augustus 2016 sterk omdat die warmer[...]
Beesvleispryse styg
Volgens die ABSA-marktendensverslag het plaaslike beesvleispryse ‘n styging getoon teen verlede week. Internasionaal het die pryse meesal sywaarts beweeg. Plaaslik Beesvleispryse het die afgelope week die styging in temperatuur gevolg en hoër afgesluit. Die geskatte ABSA-vleispryse is soos volg: Klas A-pryse is 0,81% hoër teen R38,37/kg, Klas C-pryse is[...]