beesvleispryse

Bees- en skaapvleispryse is positief

Plaaslik lei laer voerpryse en minder vee daartoe dat pryse styg. Die vooruitsigte vir beesvleis- en skaappryse is positief vir 2017 met hoër vleispryse, laer voerpryse en voordelige weidingstoestande.  Die Paasfees-aanvraag kan ook ‘n positiewe uitwerking hê, volgens ABSA Agri Trends. Beesvleispryse  Plaaslik Beesvleispryse het week-op-week verstewig. Dit word[...]

By Specialist Writer|10th April 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Beesvleispryse bly sterk

Beesvleispryse bly sterk in Januarie as gevolg van die sterk winste gedurende Desember. Die goeie reënval wat oor groot dele van die land geval het help ook dat pryse sterk bly, want boere kan dan langer die beeste in die veld hou. Internasionaal is die beesvleismark nog onder druk.[...]

By Annemarie Bremner|27th January 2017|Categories: News|Tags: |

Beesvleispryse versterk

Plaaslik bied die verswakkende rand en dalende slagsyfers, sowel as gunstige weerstoestande ondersteuning aan beesvleispryse. Internasionaal word hoër beesvleispryse vir die res van 2016 voorspel, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Beesvleispryse het week-op-week effens versterk gedurende die week van 22 November. Pryse sal na verwagting meer ondersteuning kry weens[...]

By Specialist Writer|5th December 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Plaaslike beesvleispryse behoort te styg

Plaaslik sal pryse na verwagting opwaarts neig weens ‘n verhoogde maandeinde-aanvraag. Internasionaal het verhoogde beesvleisvoorrade van Amerika en Suid-Amerika ‘n dempende invloed op die mark, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Beesvleispryse was in die week van 25 Oktober stabiel. Pryse behoort ondersteun te word deur die hoër vraag in[...]

By Specialist Writer|7th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Beesvleispryse styg

Volgens die ABSA-marktendensverslag het plaaslike beesvleispryse ‘n styging getoon teen verlede week. Internasionaal het die pryse meesal sywaarts beweeg. Plaaslik Beesvleispryse het die afgelope week die styging in temperatuur gevolg en hoër afgesluit. Die  geskatte ABSA-vleispryse is soos volg: Klas A-pryse is 0,81% hoër teen R38,37/kg, Klas C-pryse is[...]

By Benine Ackermann|17th August 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top