vleis
Lamb Champs 2024: Die Vrystaat bied ’n viering van plaaslike lamsuitnemendheid aan
Die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) is opgewonde om die wenners van die Lamb Champs Reitz 2024-kompetisie aan te kondig, waar die beste lamsvleis in die Vrystaat ten toon gestel en gevier is. Hierdie geleentheid, wat by die Bielie Mielie Feesgronde in Reitz gehou is, het 37 plaaslike boere meegeding om[...]
Weeklikse bees- en skaappryse
BEES SPEENKALWERS Die styging in die afgelope week se gemiddelde prys kan toegeskryf word aan `n kleiner aanbod van speenkalwers. Die vleismark verkeer nogsteeds onder druk weens relatief lae verbruiksbesteding en daar heers onsekerheid oor wanneer die kleinhandel en dus karkaspryse `n opleweing sal toon. Die verwagting is dat[...]
Beesvleispryse versterk
Plaaslik bied die verswakkende rand en dalende slagsyfers, sowel as gunstige weerstoestande ondersteuning aan beesvleispryse. Internasionaal word hoër beesvleispryse vir die res van 2016 voorspel, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Beesvleispryse het week-op-week effens versterk gedurende die week van 22 November. Pryse sal na verwagting meer ondersteuning kry weens[...]
Chalmar Beef stel nuwe lamsvleisproduk bekend
Chalmar Beef, bekende vleishandelsmerk wat fokus op gehalte vleis, het so pas in hulle 47 ste herdenkingsjaar ‘n nuwe produk, Chalmar Lam, bekendgestel. Hulle het ook aangekondig dat hulle nuwe voerkrale vir lammers bou en hulle het aanbouiings by hulle beesverwerkingsaanleg gedoen. “Soos met ons beeste is die hele[...]
Rooivleispryse kan met 15% styg
Rooivleisliefhebbers moet spaar vir die feestyd wat voorlê, want volgens FNB word daar verwag dat rooivleispryse met 15% teen Desember gaan styg. Paul Makube, landbou-ekonoom, sê die styging is te wyte aan die voorsiening van vee wat minder geword het. “Dit is as gevolg van die droogte, dit het[...]