Nampo 2016
NAMPO-nuus (vervolg): Van landbou tot naskoolse opleiding
ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees hieronder meer oor LA Sport, Noordwes-Universiteit, UNISA en AFROX.LA SportLA Sport het vanjaar by NAMPO ‘n lekker groot tent opgeslaan met baie produkte[...]
NAMPO-nuus: Van saad tot stroop
In ons staptog deur NAMPO loer ons vervolgens by Klein Karoo Saadbemarking in, bewerk die grond saam met Agri Afrika en stroop met CLAAS.K2AgriRudi Kuschke en Willem Engelbrecht van Klein Karoo Saadbemarking sê hulle is goed geposisioneer om enige uitdagings van die natuur die hoof te bied, omdat hulle[...]
NAMPO-nuus: Van plastiek tot staal
ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees hieronder meer oor Plastic Ideas, Stafix, Agri Shalom en Myburgh Toerusting.Plastic ideasGilda Do Rego en Marco Do Rego van Plastic Ideas is opgewonde[...]
Nasie in Gesprek – Bevordering van die Beeld van Landbou
Die tiende en laaste sessie van die Nasie in Gespreek-reeks wat by Nampo Oesdag naby Bothaville plaasgevind het was verseker propvol pitkos rakende die toekoms van landbou.Op die agenda was die ‘Bevordering van die Beeld van Landbou’ met die welbekende Senior Nuusanker en Uitsaaier, Jeremy Maggs, wat hierdie sessie[...]
50ste NAMPO Oesdag is sterk op dreef
Graan SA is verras met die positiewe bywoningsyfer van die eerste twee dae van sy 50ste NAMPO Oesdag naby Bothaville. Die reën wat verlede week in die graanproduksiegebiede van die land geval het, het die oesdagterrein behoorlik afgestof en is gevolg deur ideale oesdagweer en aangename temperature wat tans[...]