werktuie

Trekkerverkope styg met 13% in Januarie 2026

Trekkerverkope van 517 eenhede in Januarie is 13% meer as die 457 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Vyf stropers is in Januarie verkoop, net soveel as wat verlede Januarie verkoop is. Die huidige somergewasseisoen is gekenmerk deur ’n wisselvallige verspreiding en hoeveelheid reën wat geval het en aanplanttye[...]

By Spesialisskrywer|6th February 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Boer vooruit met Inttrac Trading: Beste diens, onderdele en werktuie

“Gehalte en diens aan boere, is Inttrac Trading se heel eerste oorweging. Ons verkoop eerder ‘n diens as ‘n werktuig. Dit is een van die belangrikste dinge waarvoor ons bekend wil staan.” So sê Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading. Inttrac Trading is al vir 31 jaar in[...]

Jupidex bewaarheid elke boer se drome: Werktuie wat werklik werk vir boere wat wil boer

Boere se oë het vanjaar weer geblink by aanskoue van die wenwerktuie wat Jupidex by NAMPO Vir maklike en eenvoudige vermenging het die iXter-spuite ook die mengbak aan die kant van die spuit gemonteer, so niemand hoef op te klim en binne-in die tenk te vermeng nie. Jy[...]

0
Go to Top