werktuie

Trekkerverkope vir Januarie 2018 is 10% meer

Trekkerverkope van 527 eenhede in Januarie is aansienlik (10%) meer as die 478 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope van agt eenhede in Januarie is die helfte van die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Soos in geval van verkope in Desember, was trekkerverkope in Januarie verrassend[...]

Stroperverkope is 8% hoër as in 2016

Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede[...]

Trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede

Trekker- en stroperverkope vir Juniemaand is hoër as dieselfde tyd verlede jaar. Trekkerverkope van 479 eenhede in Junie is aansienlik (24%) hoër as die 385 eenhede wat verlede Junie verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 3% hoër as verkope verlede jaar.   Stroperverkope van 20[...]

By Benine Ackermann|11th July 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

November 2016 se trekker- en stroperverkope

Trekkerverkope van 453 eenhede in November is een eenheid meer as die 452 eenhede wat verlede November verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 13% laer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 12 eenhede in November is, soos trekkerverkope, een eenheid meer as die[...]

0
Go to Top