trekkerverkope vir November
November 2016 se trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 453 eenhede in November is een eenheid meer as die 452 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 13% laer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 12 eenhede in November is, soos trekkerverkope, een eenheid meer as die[...]