trekker- en stroperverkope

Meer trekkers en stropers in 2017 as 2016 verkoop

Trekkerverkope van 417 eenhede in Desember is aansienlik (20%) hoër as die 348 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die 2017-kalenderjaar is trekkerverkope nou byna 9% meer vergeleke met verkope in 2016. Stroperverkope van vier eenhede is drie eenhede minder as die sewe eenhede wat verlede Desember verkoop[...]

By Specialist Writer|11th January 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Minder trekkers en stropers is in September verkoop as ‘n jaar gelede

Trekkerverkope van 552 eenhede in September is aansienlik (11%) minder as die 623 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.  Stroperverkope van vier eenhede in September is ook aansienlik minder as die tien eenhede[...]

Augustus 2017 se trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede

Trekkerverkope van 583 eenhede in Augustus was aansienlik (byna 27%) beter as die 460 eenhede wat verlede Augustus verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 7% beter as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 12 eenhede in Augustus is dubbel die ses[...]

Trekkerverkope in Julie 2017 is meer as ‘n jaar gelede

Trekkerverkope van 502 eenhede in Julie is aansienlik (11%) meer as die 451 eenhede wat verlede Julie verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 13 eenhede in Julie is een eenheid minder as die 14[...]

By Benine Ackermann|4th August 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Desember 2016: Trekker- en stroperverkope

Trekkerverkope van 349 eenhede vir Desember is aansienlik (byna 28%) meer as die 273 eenhede wat verlede Desember verkoop is.   Vir die 2016-kalenderjaar is trekkerverkope ongeveer 11% laer as verkope vir 2015.   Stroperverkope van sewe eenhede in Desember is dieselfde as die sewe eenhede wat in Desember van die[...]

0
Go to Top